inleiding

Ek en oom Manie Maritz was in 1997 besig met toetse om te kyk hoe om skou beeste se staan en loop vermoë te verbeter, na ons sukses het ek in die skou bedryf in gegaan.

Beeste is vir my ‘n groot liefde en ek geniet elke oomblik. Dit is vir my verblydend om te sien hoeveel gemakliker beeste kan loop na slegs een korrekte trim.

Deesdae werk ek in die boer se drukgang en my “shoot” klamp aan die drukgang, sodoene ontwrig jy die bees die minste dis ook goedkoper vinniger en makliker,

Ek is Johan Hoewe en ek trim hoewe van 1997 af.
Kontak my gerus vir ‘n kwotasie.

082 568 5034
info@johanhoewe.co.za