Inleiding


Ek en oom Manie Maritz was in 1997 besig met toetse om te kyk hoe om skou beeste se staan en loop vermoë te verbeter, na ons sukses het ek in die skou bedryf in gegaan.

Beeste is vir my ‘n groot liefde en ek geniet elke oomblik. Dit is vir my verblydend om te sien hoeveel gemakliker beeste kan loop na slegs een korrekte trim.

Deesdae werk ek in die boer se drukgang en my “shoot” klamp aan die drukgang, sodoene ontwrig jy die bees die minste dis ook goedkoper vinniger en makliker,

lees meer

Dienste en Produkte


Vir die korrekte sny (Wheel Allignment) van u skou beeste en bulle se kloue

Die voorkomming en herstel van:

  • X-bennigheid
  • Bak-benigheid
  • Sekel
  • Regop hakke

Sedert 1997 bedien Johan die stoet bedryf Johan Spesialiseer in alle rasse, Skou en veral bulle

ons dienste

kontak ons


Kontak: Johan Combrink
Tel: 082 568 5034
e-pos: info@johanhoewe.co.za

Ons bedien Suid Afrika, Botswana en Namibië

skakel nou

johan bedien die stoet bedryf sedert 1997

“Beeste is vir my n groot liefde en ek geniet elke oomblik”

volg ons op facebook vir Nuus en Vermaak

volg ons op Youtube vir ons nuutste videos

Ek is Johan Hoewe en ek trim hoewe van 1997 af.
Kontak my gerus vir ‘n kwotasie.

082 568 5034
info@johanhoewe.co.za